Chloor

swawelchloorargon
F
Cl
Br  
 
 
Chloor in die periodieke tabel
Algemeen
Naam, Simbool, Getal Chloor, Cl, 17
Chemiese reeks halogene
Groep, Periode, Blok 17, 3 , p
Digtheid, Hardheid 3.214 kg/m3
Voorkoms gelerig groen
Atoomeienskappe
Atoomgewig 35.453 ame
Atoomradius (bereken) 100 (79) pm
Kovalente radius 99 pm
van-der-Waalsradius 175 pm
Elektronkonfigurasie [Ne]3s2 3p5
e e per energievlak 2, 8, 7
Oksidasietoestande (oksied) ±1,3,5,7 (sterk suur)
Kristalstruktuur ortorombies
Fisiese eienskappe
Toestand van materie gas (nie-magneties)
Smeltpunt 171.6 K (-101.55 °C)
Kookpunt 239.11 K (-34.04 °C)
Verdampingswarmte 10.2 kJ/mol
Smeltingswarmte 3.203 kJ/mol
Dampdruk 1300 Pa
Henry se konstante 8,2 x 10-2 [L/mol.atm] 2480 [K] [1]
Spoed van klank Geen Data
Kritieke punt T= 143,75°C; P=7,977 MPa; ρ=573,0 kg/m3[2]
Algemeen
Elektronegatiwiteit 3.16 (Pauling skaal)
Spesifieke warmtekapasiteit 480 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë geen data
Termiese geleidingsvermoë 0.0089 W/(m*K)
1ste ionisasiepotensiaal 1251.2 kJ/mol
2de ionisasiepotensiaal 2298 kJ/mol
3de ionisasiepotensiaal 3822 kJ/mol
4de ionisasiepotensiaal 5158.6 kJ/mol
5de ionisasiepotensiaal 6542 kJ/mol
6de ionisasiepotensiaal 9362 kJ/mol
7de ionisasiepotensiaal 11018 kJ/mol
8ste ionisasiepotensiaal 33604 kJ/mol
9de ionisasiepotensiaal 38600 kJ/mol
10de ionisasiepotensiaal 43961 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV halfleeftyd VM VE MeV
[nie SI]
VP
35Cl 75.77% Cl is stabiel met 18 neutrone
36Cl sin. 301,000 y β-
ε
0.709
1.142
36Ar
36S
37Cl 24.23% Cl is stabiel met 20 neutrone
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.

Chloor (vanuit die Grieks Chloros, wat "bleekgroen" beteken), is die chemiese element in die periodieke tabel met die atoomgetal 17 en simbool Cl. Dit is 'n halogeen en word in groep 17 gevind. Chloorgas is 'n groenerige geel gas en is twee keer swaarder as lug, dit het 'n intense onwelriekende verstikkende reuk en is uiters giftig. Dit is 'n kragtige oksideer-, bleik- en ontsmettingsmiddel. In verbinding met tafelsout en baie ander stowwe, is dit oral in oorvloed in die natuur te vinde en is 'n lewensnoodsaaklike element.

  1. Sander.
  2. "The chlorine institute". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2017. Besoek op 23 Augustus 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search