Chloordioksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Chloordioksied 
IUSTC-naam Chloordioksied 
Sistematiese naam diokso-λ4-chloraan 
Ander name Chloor-(IV)-dioksied
Struktuurformule van Chloordioksied
Struktuurformule van Chloordioksied
Chemiese formule ClO2
Molêre massa 67,45 g•mol-1
CAS-nommer 10049-04-4  
Voorkoms Geel tot rooierige gas  
Reuk Skerp reuk
Fasegedrag
Smeltpunt -59 °C
Kookpunt 11 °C
Digtheid 2,757 g•dm-3[1]
Oplosbaarheid 8 g•L-1 (teen 20 °C)
oplosbaar in alkaliese en swaelsuur oplossings 
Termodinamies 
ΔfHɵ 104,6 kJ•mol-1 
Henry se konstante 0.04 atm•m-3•mol-1

Suur-basis eienskappe

pKa 3.0

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 94 mg•kg-1 (oraal, rotte)[2] 
LC50 260 dpm (rotte)[3]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Moenie met die Chloriet-ioon of Hidroksichlorokien verwar word nie.

Chloordioksied is 'n chemiese verbinding met die formule ClO2 wat bestaan ​​as geelgroen gas bo 11 °C, 'n rooibruin vloeistof tussen 11 °C en -59 °C, en as helderoranje kristalle onder -59 °C. Dit is 'n oksideermiddel wat suurstof na verskillende substrate kan oordra, terwyl een of meer elektrone deur 'n redoksreaksie verkry word. Dit hidroliseer[Nota 1] nie as dit water binnedring nie, en word gewoonlik as 'n opgeloste gas in oplossing in water gehanteer. Potensiële gevare met chloordioksied sluit gesondheidsprobleme, plofbaarheid en brandontsteking in.[4] Dit word algemeen as bleikmiddel gebruik.

Die verbinding is bedrieglik bemark as 'n inname-middel vir 'n wye verskeidenheid siektes, waaronder outisme by kinders[5] en Koronavirussiekte-2019[6][7][8] onder die name Miracle Mineral Solution, Miracle Mineral Supplement, Master Mineral Solution of meestal net as MMS.[8] Kinders wat chloordioksied as 'n vermeende geneesmiddel vir outisme in die kinderjare kry, het lewensgevaarlike kwale opgedoen[5] en sommige het selfs daaraan gesterf.[8] Die Amerikaanse voedsel- en dwelmadministrasie (FDA) het verklaar dat inname of ander interne gebruik van chloordioksied geen gesondheidsvoordele inhou nie en dit nie intern gebruik moet word om enige rede nie.[9][10]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Haynes
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Dobson
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named CDC2014
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Toxic
  5. 5,0 5,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NBC
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Detroit
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Friedman2020
  8. 8,0 8,1 8,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Spencer2020
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NBC2
  10. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named FDA2019


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "Nota", but no corresponding <references group="Nota"/> tag was found


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search