Chloriet (chemie)

Eienskappe

Algemeen

Naam Chloriet  
 
Termochemiese radius 1,95 Å [1]
Lys van anione

'n Chloriet is 'n sout met die komplekse anioon ClO2 wat die suurres is van chlorigsuur HClO2.

Die stof is 'n matige oksideerder en matige basis. Die sentrale chlooratoom het 'n oksidasietoestand +3 (III). Hierdie molekulêre ioon het twee gelyke C-O bindings. (Net een resonansiestruktuur word getoon).

  1. Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search