Chnoem

Chnoem
Die god Chnoem is gewoonlik uitgebeeld met die kop van ’n ram.
Die god Chnoem is gewoonlik uitgebeeld met die kop van ’n ram.
Soort god  Egipties
God van Die skepping en water
Naam in hiërogliewe
W9E10
Simbool Pottebakkerswiel
Ouers Noe
Sibbes Neith
Metgesel Satet, Heqet, Menhit en Nebtoe
Kinders Soms Serket of Ra
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Chnoem was in die Egiptiese mitologie een van die vroegste gode, oorspronklik die god van die brom van die Nylrivier. Omdat die jaarlikse vloed van die Nyl die grond weer vrugbaar gemaak het, is geglo hy is die skepper van die liggame van menslike kinders, wat hy op sy pottebakkerswiel van klei gemaak en dit in vroue geplaas het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search