Chubut (provinsie)

Provinsie Chubut

Provincia del Chubut
Provinsie
Vlag van Provinsie Chubut
Vlag
Amptelike seël van Provinsie Chubut
Seël
Ligging in Argentinië
Ligging in Argentinië
Koördinate: 44°S 69°W / 44°S 69°W / -44; -69
LandVlag van Argentinië Argentinië
HoofstadRawson
Regering
 • TipeTweekamerstelsel met Kamer van Afgevaardigdes en Senaat
 • GoewerneurIgnacio Torres (JxC-PRO)
Oppervlak
 • Totaal224 686 km2 (86 752 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal509 108
 • Digtheid2,26/km2 (5,9/vk. myl)
TydsoneUTC-3:00 (ART)
Webwerf[www.chubut.gov.ar www.chubut.gov.ar]

Die Provinsie Chubut (Spaans amptelik: Provincia del Chubut) is in die suide van Argentinië in die Patagonië-streek. Die hoofstad is Rawson en die grootste stad is Comodoro Rivadavia.

  1. "Censo 2010 Argentina resultados provisionales: mapas". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2012. Besoek op 20 Januarie 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search