Chuck Palahniuk

Chuck Palahniuk
Palahniuk in 2018
Gebore
Charles Michael Palahniuk

21 Februarie 1962 (1962-02-21)
Pasco, Washington, Verenigde State
NasionaliteitVerenigde State
BeroepSkrywer
Bekend virFight Club
Webwerfchuckpalahniuk.net

Charles Michael Palahniuk[1] gebore 21 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse skrywer en joernalis. Hy is die skrywer van Fight Club wat in 'n bekende rolprent gemaak was.

  1. "How to Pronounce Palahniuk Geargiveer 29 Oktober 2015 op Wayback Machine". Chuckpalahniuk.net. Retrieved June 1, 2006.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search