Clarens, Vrystaat

Clarens

(Meqheleng bygereken)
Byname: 
Juweel van die Vrystaat
Clarens is in Vrystaat
Clarens
Clarens
 Clarens se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°31′S 28°25′O / 28.517°S 28.417°O / -28.517; 28.417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitDihlabeng
Stigting1912
Oppervlak
 • Totaal13,7 km2 (5,3 vk. myl)
Hoogte
1 891 m (6 204 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 379
 • Digtheid466/km2 (1 210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.9%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense91.5%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Sotho 84.9%
 • Engels 6.3%
 • Afrikaans 4.9%
 • Gebaretaal 1.5%
 • Ander 2.4%
Poskode (strate)
9707
Poskode (posbusse)
9707
Skakelkode058

Clarens is 'n klein dorp wat in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika, wat in 'n vallei van die Rooiberge, en binne sig van die Malutiberge geleë is. Dit ressorteer onder die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit. Die dorp staan bekend as die "Juweel van die Vrystaat".

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Clarens en Kgubetswana tydens 2011-sensus.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search