Clipperton

Clipperton

Départements 0
Prefektuur 0
Bevolking 0 inw.
(0)
Bevolkingsdigtheid 0 inw./vk km
Oppervlakte 11 vk km
Arrondissemente 0
Kantons 0
Munisipaliteite 0
President van
Gewestelike Raad
Brice Hortefeux
Clipperton
Franse kaart van Clipperton

Clipperton (Frans: Île de Clipperton of Île de la Passion, Spaans: Isla Clipperton of Isla de la Pasión) is 'n klein eilandjie (11 km²), wat in die Stille Oseaan in die suide van Meksiko geleë is. Die eiland het geen bevolking nie, maar Frankryk hou 'n militêre basis op die eiland. Die eiland is nou 'n woestyn, nadat krappe al die plante geëet het. Clipperton is genoem ná John Clipperton, die Engelse ontdekker van die eiland. Die eiland is 'n direkte besitting van Frankryk en word geëis deur Meksiko, wat die eiland vanaf 1905 tot 'n bemiddeling van die Italiaanse koning Viktor Emanuel III in 1931 beset het. Tussen 1858 en 21 Februarie 2007 het die eiland deel van Frans-Polinesië uitgemaak.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search