Coert Steynberg | |
---|---|
Gebore | Coert Laurens Steynberg 7 Januarie 1905 Hennopsrivier, dist. Pretoria |
Sterf | 28 Julie 1982 (op 77) |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep | Beeldhouer |
Bekend vir | Bloedriviermonument President Kruger-standbeeld (Krugerwildtuin) Borsbeeld van L. Ron Hubbard wat in kerkgeboue van die Kerk van Sciëntologie vertoon word |
Eggenoot | Elizabeth Bosman |
Kinders | Isa Steynberg (nou Wiechers) |
Coert Steynberg (*7 Januarie 1905, Hennopsrivier - †28 Julie 1982, Pretoria) was ’n internasionaal-bekroonde Suid-Afrikaanse beeldhouer en ontwerper. As 'n groot bewonderaar van L. Ron Hubbard, stigter van die Kerk van Sciëntologie, het hy in 1960 die kerkstigter se borsbeeld geskep wat in kerkgeboue dwarsoor die wêreld vertoon word en deur die kunstenaar as sy beste werk beskryf is.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search