Cornwall

Cornwall
CornwallisKernow
(Vlag van Sint-Piraan) (Wapen van Cornwall)
Leuse: Onen hag oll
(Kornies: Een en almal)
English Counties
Geografie
Status Seremoniële en (kleiner) nie-metropolitaanse graafskap
Gewes Suidwes-Engeland
Oppervlakte
- Totaal
- Admin. Raad
- Scilly-eilande

3 563 km2
3 562 km2
16 km2
Administratiewe hoofstad Truro
ISO 3166-2 GB-CON
ONS kode 15
NUTS 3 UKK30
Demografie
Bevolking
- Totaal (2017 skatting)
- Bevolkingsdigtheid
- Admin. Raad
- Admin. bev.
Gelys 39ste
563 600
158 / km2
Gelys 23ste
529 500
Etnisiteit 99,0% Blankes, waarvan 6,8% van Korniese afkoms
Politiek
Cornwall County Council
http://www.cornwall.gov.uk/
Uitvoerende gesag Liberaal-Demokrate / Onafhanklik
Parlementslede sedert 2019
Distrikte (tot 2009)
  1. Penwith
  2. Kerrier
  3. Carrick
  4. Restormel
  5. Caradon
  6. Noord-Cornwall
  7. Scilly-eilande

Cornwall (soms Cornwallis in Afrikaans genoem) vorm saam met die Scilly-eilande 'n graafskap in die verresuidweste van Engeland, Verenigde Koninkryk, met 'n oppervlakte van 3 563 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 563 600 in 2017. Dit is ’n gewilde bestemming vir toeriste en branderplankryers. Voorheen was daar baie tinmyne.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search