Cultra

Cultra


Cúl Trá (Iers-Gaelies)
Voorstad
Seafront Road, Cultra
Seafront Road, Cultra
Cultra is in Noord-Ierland
Cultra
Cultra
Koördinate: 54°39′00″N 5°49′00″W / 54.65000°N 5.81667°W / 54.65000; -5.81667
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Noord-Ierland
CountyDown
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Tradisionele steenboukuns kontrasteer met moderne argitektuur: woonhuis in Cultra

Cultra [kʌlˈtrɔː] (afgelei van Iers-Gaelies Cúl Trá "Agter die Strand")[1][2] is 'n welgestelde residensiële voorstad naby Holywood in die Noord-Ierse graafskap Down wat deel uitmaak van Groter Belfast. Dit staan veral bekend vir die Ulster Folk and Transport Museum (Volks- en Vervoermuseum van Ulster), die Royal Belfast Golf Club en die Royal Norh of Ireland Yacht Club wat almal hier geleë is. Die North Down Coastal Path, 'n staproete langs die kuslyn van Noord-Down, loop deur Cultra.

  1. Placenames Database of Ireland: Cultra
  2. Placenames Database of Ireland: Ballycultra

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search