Dacia (Romeinse provinsie)

Dacia was 'n Romeinse provinsie.[1][2]

Dit kom ongeveer ooreen met die huidige Roemenië en is ná 'n lang oorlog (vanaf 101) teen die Dasiese koning Decebalus deur keiser Trajanus verower. Keiser Aurelianus het in 271 besluit om van die provinsie af te sien.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named thoughtco
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named unrv

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search