Damaskus

Damaskus

دمشق

Damas
Stad
Vlag van Damaskus
Vlag
Amptelike seël van Damaskus
Seël
Byname: 
Stad van Jasmyn (مدينة الياسمين‎)
Damaskus is in Sirië
Damaskus
Damaskus
Koördinate: 33°30′47″N 36°17′31″O / 33.51306°N 36.29194°O / 33.51306; 36.29194Koördinate: 33°30′47″N 36°17′31″O / 33.51306°N 36.29194°O / 33.51306; 36.29194
LandVlag van Sirië Sirië
Regering
 • GoewerneurBishr Al Sabban
Oppervlak
 • Totaal105 km2 (40,5 vk. myl)
 • Land77 km2 (29,7 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 834 741
 • Digtheid6 605/km2 (17 110/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (EET)
 • SomertydUTC+3 (EEST)
Webwerfdamascus.gov.sy

Damaskus (Arabies: دمشق Dimashq, Frans: Damas) is die hoofstad en die grootste stad van Sirië‎ met 'n bevolking van sowat 1 834 750 in 2010 en 'n oppervlakte van 105 km². Damaskus is die oudste steedsbewoonde hoofstad ter wêreld en word as UNECSO-Wêrelderfenisgebied gelys.[1][2][3][4][5][6][7][8]

Die stad vorm sy eie plaaslike regering en is ook die hoofstad van Rif Dimashq distrik. Die stad is die tuiste van 1,8 miljoen mense, wat dit Sirië se tweede grootste stad maak ná Aleppo. Ongeveer 2,8 miljoen mense woon hier in 2010. Die stad word in die volksmond Sham genoem. Damaskus beteken bevogtigde huis of - klooster in Aramees.

  1. unesco.org
  2. Moore, A.M.T. The Neolithic of the Levant. Oxford, UK: Oxford University, 1978. 192–198. Print.
  3. Burns 2005, p. 2
  4. Burns 2005, pp. 5–6
  5. Burns 2005, p. 7
  6. "Genesis 14:15 (New International Version)". Bible Gateway. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2010. Besoek op 25 November 2009. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  7. "The Antiquities of the Jews, by Flavius Josephus, Book 1, Ch. 6, Sect. 4". Project Gutenberg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2015. Besoek op 19 September 2014.
  8. "The Antiquities of the Jews, by Flavius Josephus, Book 1, Ch. 7, Sect. 2". Project Gutenberg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2015. Besoek op 19 September 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search