Dannii Minogue

Dannii Minogue
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Danielle Jane Minogue
Geboorte 20 Oktober 1971 (1971-10-20)
Melbourne, Victoria, Australië
Nasionaliteit Australies
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, sangeres
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danielle Jane "Dannii" Minogue (gebore 20 Oktober 1971) is 'n Australiese aktrise en sangeres. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secrets (1992) en Head On (1998), en in die televisiereeks Home and Away (1988).

Sy is die suster van die sangeres Kylie Minogue.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search