David Mabuza

David Dabede Mabuza
David Mabuza
David Mabuza in 2019

Ampstermyn
27 Februarie 2018 – 28 Februarie 2023
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Cyril Ramaphosa
Opgevolg deur Paul Mashatile

10de Adjunkpresident van die African National Congress
Ampstermyn
18 Desember 2017 – 19 Desember 2022
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Cyril Ramaphosa
Opgevolg deur Paul Mashatile

4de Premier van Mpumalanga
Ampstermyn
6 Mei 2009 – 26 Februarie 2018
Voorafgegaan deur Thabang Makwetla
Opgevolg deur Refilwe Mtsweni-Tsipane

Ampstermyn
27 Februarie 2018 – 28 Februarie 2023

Persoonlike besonderhede
Gebore 25 Augustus 1960 (1960-08-25)
Brondal naby Nelspruit
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Ruth Funi Silinda (geskei)
Nonhlanhla Patience Mnisi (tans)[1]
Alma mater Universiteit van Suid-Afrika

David Dabede Mabuza (gebore 25 Augustus 1960) is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die African National Congress wat van 2018 tot 2023 as die adjunkpresident van Suid-Afrika asook van 2017 tot 2023 as die adjunkpresident van die ANC gedien het. Hy was voorheen die premier van Mpumalanga (2009–2018).

  1. (en) "Meet our potential deputy president, David Mabuza". IOL Business Report. 23 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search