Deir el-Bahari

Deir el-Bahari
Hatsjepsoet se tempel, die fokuspunt van die kompleks by Deir el-Bahari.
Hatsjepsoet se tempel, die fokuspunt van die kompleks by Deir el-Bahari.
Koördinate 25°44′18″N 32°36′28″O / 25.73833°N 32.60778°O / 25.73833; 32.60778
Plaaslike naam  الدير البحر
Land Vlag van Egipte Egipte
Soort Dodeakker
Geskiedenis
Gestig 15de eeu v.C.
Kulture Antieke Egipte
Unesco-wêrelderfenisgebied
Tipe Kultureel
Kriteria i, iii, vi
Verwysing 87
Streek† Arabiese State
Beskrywing* Ancient Thebes with its Necropolis
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
* Naam soos op die Wêrelderfenislys

Deir el-Bahari of Dayr el-Bahri (Arabies: الدير البحري, "die Noordelike Klooster") is ’n kompleks van dodetempels op die westeroewer van die Nylrivier in Egipte, oorkant Luxor. Dit is deel van die Thebaanse dodeakker, ’n Unesco-wêrelderfenisgebied.

Die eerste tempel wat op die terrein gebou is, was dié van Mentoehotep II van die 11de Dinastie. Dit is in die 15de eeu v.C. gebou. Tydens die 18de Dinastie het Amenhotep I en Hatsjepsoet ook tempels op die terrein laat bou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search