Deurgangsrite

Die Hamar-volk van Suidwes-Ethiopië is bekend vir hul gebruik om oor bulle te spring om van ’n seun ’n man te maak.

’n Deurgangsrite is ’n seremonie waardeur ’n individu een groep verlaat om deel van ’n ander te word. Dit behels ’n aansienlike verandering van sosiale status in die gemeenskap. Die Franse term rite de passage is geskep deur die etnograaf Arnold van Gennep in sy werk Les rites de passage.[1]

  1. ——; ——; —— (2010) [1960]. The Rites of Passage (Herdruk uitg.). Routledge. ISBN 978-0-415-61156-5. {{cite book}}: |first2= has generic name (hulp); Ongeldige |ref=harv (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search