Dewetshof

Dewetshof
Dewetshof is in Gauteng
Dewetshof
Dewetshof
 Dewetshof se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°11′S 28°06′O / 26.183°S 28.100°O / -26.183; 28.100
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
HoofplekJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal1,37 km2 (0,53 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 425
 • Digtheid1 040/km2 (2 700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense38,4%
 • Indiërs/Asiërs10,6%
 • Bruin mense13,4%
 • Swart mense36,6%
 • Ander1,1%
Taal (2011)
 • Engels 59,4%
 • Afrikaans 14,2%
 • Zoeloe 6,0%
 • Xhosa 3,5%
 • Ander 16,9%

Dewetshof is ’n residensiële voorstad van Johannesburg.

Dit is sowat 5,5 km noordoos van die stadsaal tussen Observatory en Cyrildene geleë, noord van Observatoryheuwel. In die suidweste grens dit aan Bezuidenhoutsvallei, in die suide aan Kensington en in die suidooste aan Bruma. In November 2017 is op die eiendomswebtuiste property24.com 23 wonings in Dewetshof te koop aangebied, waarvan 15 teen bo R2 miljoen. Die duurste was R3,85 miljoen en die goedkoopste R1,39 miljoen.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Dewetshof". Sensus 2011.
  2. (en) Eiendom te koop in Dewetshof. URL besoek op 8 November 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search