Die Beeld

Schalk Pienaar, toe hy redakteur van Die Beeld was in die middel sestigerjare.
Voorblad van Die Beeld, 19 Oktober 1969.
Sirkulasie van Afrikaanse weekblaaie voor en tydens die persstryd.

Die Beeld was 'n Sondagkoerant wat Naspers vanaf 1965 tot 1970 uitgegee het.

Die koerant moenie met Beeld, 'n dagblad wat die eerste keer in 1974 verskyn het, verwar word nie. Die Beeld het in 1970 met Dagbreek en Landstem saamgesmelt as Rapport.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search