Die Berg

Die Berg
Ligging Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoogte 2 331 meter bo seevlak
Reeks Steenkampsberge
Ligging van Die Berg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Die Berg
Die Berg

Die Berg is die hoogste bergpiek (2 331 m) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie piek is in die Steenkampsberge, suidwes van Lydenburg.[1]

Koördinate; 25°12′33″S 30°09′00″O / 25.20927°S 30.15011°O / -25.20927; 30.15011

  1. Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995 ISBN 1-86842-026-4

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search