Dina (Bybel)

Dina was die dogter van Jakob en Lea.

Sy is onteer deur Sigem, die seun van die Hewitiese koning Hemor. Haar broers Simeon en Levi het wraak geneem deur die stad van Sigem te oorval, al die mans dood te maak en die vroue, kinders en vee te roof.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search