Djedefre

Djedefre
Djedefra, Radjedef, Ratoises,[1]
Rooigraniet-kopbeeld van Djedefre van Aboe Rawash (Louvre).
Rooigraniet-kopbeeld van Djedefre van Aboe Rawash (Louvre).
Farao van die 4de Dinastie
Periode  10 tot 14 jaar, omstreeks 2575 v.C.
Voorganger  Choefoe
Opvolger  Chafra
Vader  Choefoe
Monumente  Piramide van Djedefre
Djedefre in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
xpr
Nebty-naam
G16
xprm
Goue Horus-naam
G8
G5 G5 G5
nbw
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
raDdf
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Djedefre (ook Djedefra en Radjedef) was ’n Egiptiese farao van die 4de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy is ook bekend onder sy Hellenistiese naam Ratoises (deur Manetho). Djedefre was die seun en opvolger van Choefoe, die bouer van die Groot Piramide van Giza; dit is nie seker wie sy ma was nie. Hy het die koninklike titel Sa-Rê (“Seun van Ra”) ingevoer en was die eerste farao wat sy cartouchenaam verbind het met dié songod.

  1. Kim Ryholt: The political Situation in Egypt during the second intermediate Period: c. 1800 – 1550 B.C., Museum Tusculanum Press, Copenhagen 1997, ISBN 87-7289-421-0; William Gillian Waddell: Manetho (The Loeb classical Library)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search