Dogter

Vier generasies van moeders en hulle dogters, 1931.
George W. Bush met sy vrou en hulle dogters.

'n Dogter is 'n vroulike kind (spruit), ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in 'n familie. 'n Dogter kan aangenome of biologies verwant aan die ouers wees. Die manlike is 'n seun.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search