Douglas (Man)

Douglas
Doolish

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Land Vlag van Eiland Man Man (eiland)
 Koördinate 54°09′25″N 04°29′12″W / 54.15694°N 4.48667°W / 54.15694; -4.48667
 Gestig op 1192
 Oppervlakte:  
 - Totaal
 Hoogte bo seevlak 50 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 27 938
 - Bevolkingsdigtheid
 Tydsone GMT / UTC+0
 - Somertyd BST / UTC+1
 Burgemeester R. H. McNicholl
 Amptelike webwerf www.douglas.gov.im

Douglas (Manx-Gaelies: Doolish) is die hoofstad en grootste stad van die eiland Man, 'n selfregerende Britse kroonbesitting. Die stad het 'n bevolking van 27 938 mense in 2011 gehad. Dit is geleë aan die monding van die rivier Douglas, en aan 'n baai van drie kilometer. Die rivier Douglas vorm deel van die stad se hawe en hoof kommersiële hawe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search