Douglas SBD Dauntless

Douglas SBD Dauntless
Tipe Verkenner en duikbomwerper
Vervaardiger Douglas
Ontwerp deur Ed Heinemann
Nooiensvlug 1 Mei 1940
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Amerikaanse Vloot
Aantal gebou 5 936

Die Douglas SBD Dauntless was 'n verkenningsvliegtuig en duikbomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Vloot gebruik is. Die Dauntless het diens gedoen op die vliegdekskip USS Hornet.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search