Duif (sterrebeeld)

Duif
Latynse naam Columba
Genitief Columbae
Afkorting Col
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 6h
Deklinasie -35º
Grootte 270 vk. grade (54ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 5
Helderste ster Phact (α Col)
Naaste ster Gliese 218
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 18
Aangrensende sterrebeelde
Haas, Graveerstif, Skilder, Agterdek, Groot Hond
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Duif (Latyn: Columba) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat laat in die 16de eeu geskep is. Dit lê net suid van die Groot Hond en die Haas.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search