Ecclesia Gnostica

Artikel uit die reeks oor
Gnostisisme

Geskiedenis van Gnostisisme

Gnostisisme
Geskiedenis van Gnostisisme
Mandeïsme
Manigeïsme

Siries-Egiptiese Gnostisisme
Sethianisme
Thomas die apostel
Valentinianisme
Basilideane
Bardaisaniete

Proto-Gnostici
Philo
Simon Magus
Cerinthus
Basilides

Vaders van die Christelike Gnostisisme
Theudas
Valentinus
Marcion van Sinope

Vroeë Gnostisisme
Ofiete
Kaïniete
Carpocrates
Borborites
Marcionisme
Thomasiaanse Kerk

Middeleeuse Gnostisisme
Paulisianisme
Tondrakiane
Bogomilisme
Bosniese Kerk
Katharisme

Moderne Gnostisisme

Ecclesia Gnostica
Ecclesia Gnostica Aeterna

Gnostiese tekste
Nag-Hammadi-geskrifte
Kodeks Tchacos
Gnostisisme en die Nuwe Testament
Gnostiese evangelies

Verwante artikels
Gnosis
Pythagoreanisme
Neoplatonisme en Gnostisisme
Esoteriese Christendom
Theosofie

Die Ecclesia Gnostica (Latyns: "Die Gnostiese Kerk") is 'n Christelik-Gnostiese kerk wat in 1959 in die Verenigde State onder die naam Pre-Nicene Gnostic Catholic Church gestig is.

Sy susterorganisasie, die Gnostic Society, doen navorsing oor die Gnostisisme en bied op sy webwerf gnosis.org ook inligting oor die Gnostiese denkrigting van die Christendom vir belangstellendes.

Stephan A. Hoeller, die enigste biskop van die Ecclesia Gnostica, is 'n bekende Gnostikus wat 'n groot aantal werke oor die Gnostisisme en die psigologie van Carl Gustav Jung gepubliseer het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search