Ecdysozoa

Ecdysozoa
Tydperk: Vroeë Kambrium – tans
’n Honderdpoot of oorkruiper (Arthropoda)
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
(geen rang): Protostomia
Superfilum: Ecdysozoa
Aguinaldo et al., 1997
Filum, klasse en klade

Die Ecdysozoa is 'n groot diereklade wat tot die Protostomia behoort. Dit is die susterklade van die Spiralia. Die naam is afgelei van ekdusis (ἔκδυσις), wat vervelling beteken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search