Edmonton

Edmonton

Kaart Kenteken
Embleem
 Land Vlag van Kanada Kanada
 Provinsie Alberta
 Koördinate 53°32′N 113°29′W / 53.533°N 113.483°W / 53.533; -113.483
 Stigting 1795
 Inkorporasie 1892 (dorp), 1904 (stad)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 765,61 vk km
 Hoogte bo seevlak 645 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 1 010 899
 - Bevolkingsdigtheid 1 320,9/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 418 118
 Tydsone UTC -7 (MST)
 - Somertyd UTC -6 (MDT)
 Burgemeester Amarjeet Sohi
 Amptelike webwerf of Edmonton

Edmonton (Engels: [ˈɛdməntən], ) is die hoofstad van die provinsie Alberta, Kanada, met 1 010 899 inwoners in die stad en meer as een miljoen in die metropolitaanse gebied (2021). Dit is die tweede grootste stad in Alberta en die sesde grootste in Kanada. Edmonton is die mees noordelik geleë van Kanada se groot stede. Dit is ook een van die grootste stede in Noord-Amerika ten opsigte van sy oppervlakte (765 vierkante kilometer), maar tegelykertyd ook een van die mees ylbevolkte.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search