Edward Albert

Edward Albert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Laurence Heimberger
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edward Albert (20 Februarie 1951 – 22 September 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Butterflies Are Free (1972), Midway (1976), The Domino Principle (1977), en Galaxy of Terror (1981).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search