Eerste Vryheidsoorlog | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Anglo-Boereoorloë | |||||||
![]() Kloksgewys van links: Nasleep van die Slag van Elandsfontein, The Boers' method of fighting" in The Illustrated London News; Britte in aksie tydens die Slag van Majuba; Britse kavallerie tydens 'n aanval tydens die Slag van Laingsnek. | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
![]() |
![]() | ||||||
Aanvoerders | |||||||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
![]() ![]() ![]() | ||||||
Sterkte | |||||||
3 000-7 000 | 1 200 (in Natal) 1 700 (in Transvaal) | ||||||
Ongevalle en verliese | |||||||
41 gesneuweldes 47 gewondes |
408 gesneuweldes 315 gewondes | ||||||
Burgerlikes wat omgekom het [meestal Boere] |
Die Eerste Vryheidsoorlog of Eerste Boereoorlog (Engels: First Boer War, Nederlands: Eerste Boerenoorlog) was 'n konflik tussen die Verenigde Koninkryk en die Boere van Transvaal, (die Zuid-Afrikaansche Republiek). Dit het van 20 Desember 1880 tot 23 Maart 1881 geduur.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search