Elvis Presley

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.
Elvis Presley
Presley in 1971
Agtergrondinligting
GeboortenaamElvis Aaron Presley
Gebore8 Januarie 1935
Tupelo, MS (VSA)
Sterf16 Augustus 1977 (42 jaar oud)
Memphis, TN (VSA)
GenresRock and Roll, pop, rockabilly, blues, gospel, R&B
Beroep(e)Musikant, akteur, militêre sersant, vermaker
InstrumenteStem, kitaar, klavier, baskitaar
Jare aktief1954 - 1977
EtiketteSun Records, RCA records
AssosiasiesThe Blue Moon Boys, The Jordanaires
Webwerfwww.elvis.com

Elvis Aaron Presley (1935-1977) was 'n Amerikaanse musikant en akteur. Hy is vandag nog 'n kulturele ikoon en staan ook as slegs Elvis bekend. Daar word dikwels na hom verwys as die King of Rock and Roll, of kortweg The King.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search