Epikurus

Epikurus
'n Romeinse marmerborsbeeld van Epikurus.
GeboreFebruarie 341 v.C.
Samos-eiland, Griekeland
Sterf270 v.C.
Athene, Griekeland
BeroepFilosoof
Bekend virEpikurisme

Epikurus (Grieks: Ἐπίκουρος, Epíkouros, "bondgenoot, kameraad"; 341-270 v.C.) was ’n Griekse filosoof en stigter van die filosofieskool bekend as epikurisme. Net ’n paar fragmente en briewe van sy 300 geskrewe werke het bewaar gebly. Baie wat oor sy filosofie bekend is, kom uit die werk van latere volgelinge en kommentators.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search