Eridanus | ||||
Latynse naam | Eridanus | |||
Genitief | Eridani | |||
Afkorting | Eri | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 3,25h | |||
Deklinasie | -29º | |||
Grootte | 1 138 vk. grade (6de) | |||
Kwadrant | SQ1 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 24 | |||
Helderste ster | Achernar (α Eri) | |||
Naaste ster | Epsilon Eridani (ε Eri) | |||
Sterre helderder as 3 m | 4 | |||
Sterre met planete | 27 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 87 | |||
Simboliek | Eridanus (Po-rivier) in Italië | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Walvis, Oond, Feniks, Suidelike Waterslang, Toekan (hoek), Horlosie, Graveerstif, Haas, Jagter, Bul | ||||
|
Eridanus of Rivier is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is die Antieke Griekse naam van die Po-rivier in Italië. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Eridanus is die sesde grootste sterrebeeld.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search