Eridanus (sterrebeeld)

Eridanus
Latynse naam Eridanus
Genitief Eridani
Afkorting Eri
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 3,25h
Deklinasie -29º
Grootte 1 138 vk. grade (6de)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 24
Helderste ster Achernar (α Eri)
Naaste ster Epsilon Eridani (ε Eri)
Sterre helderder as 3 m 4
Sterre met planete 27
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 87
Simboliek Eridanus (Po-rivier) in Italië
Aangrensende sterrebeelde
Walvis, Oond, Feniks, Suidelike Waterslang, Toekan (hoek), Horlosie, Graveerstif, Haas, Jagter, Bul
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Eridanus of Rivier is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is die Antieke Griekse naam van die Po-rivier in Italië. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Eridanus is die sesde grootste sterrebeeld.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search