Eris (mitologie)

Eris
Griekse godin
Eris, uitgebeeld op ’n bord, omstreeks 575-525 v.C.
Eris, uitgebeeld op ’n bord, omstreeks 575-525 v.C.
Godin van Twis en onenigheid
Simbool Goue appel van onenigheid
Ouers Nyx, alleen of by Erebos, of Zeus en Hera
Broers, susters Talle
Kinders Disnomia, Ponos, Atë, Lethe, Limos, Algos, Husminai, Maches, Fonoi, Androktasiai, Neikea, Amfilogiai, Horkos
Romeinse eweknie Discordia

Eris (Grieks: Ἔρις, "Twis") is die Griekse godin van twis en onenigheid. Haar Romeinse eweknie se naam is Discordia, wat dieselfde beteken.[1] Die dwergplaneet Eris is na die godin genoem.

Sy het geen tempels in Griekeland gehad nie en sy dien hoofsaaklik as ’n verpersoonliking, soos in Homeros en baie latere werke.

  1. Ruoff, s.v. Eris, p. 329.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search