Eshowe

Eshowe
Fort Nonquai in Eshowe
Fort Nonquai in Eshowe
Eshowe is in KwaZulu-Natal
Eshowe
Eshowe
 Eshowe se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°53′18″S 31°26′54″O / 28.88833°S 31.44833°O / -28.88833; 31.44833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikKing Cetshwayo
MunisipaliteituMlalazi
Stigting1880[1]
Oppervlak
 • Totaal18,23 km2 (7,04 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal14 744
 • Digtheid809/km2 (2 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.4%
 • Indiërs/Asiërs4.6%
 • Bruin mense5.0%
 • Swart mense82.7%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Zoeloe 75.8%
 • Engels 17.5%
 • Afrikaans 2.9%
 • Ndebele 1.2%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
3815
Poskode (posbusse)
3815
Skakelkode035

Eshowe is die oudste Europese nedersetting in Zoeloeland. Dit lê in die KwaZulu-Natal-provinsie, Suid-Afrika, 26 km noordwes van Gingindlovu. Die dorp lê op 'n plato wat 500 m hoër is as die vogtige kusvlakte; dit is die rede waarom die Zoeloes sê dat dit altyd koel is in Eshowe. Die dorp het 'n bevolking van 14 744 in 2011 gehad.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 16 Januarie 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Eshowe". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search