Esperanza-basis

Esperanza-basis

Base Esperanza
Uitsluitlik-siviele Antarktiese basis
Esperanza-basis, Januarie 2016
Esperanza-basis, Januarie 2016
Leuse(s): 
"Permanence, an act of sacrifice"
Koördinate: 63°23′51″S 56°59′52″W / 63.3975°S 56.997778°W / -63.3975; -56.997778
LandVlag van Argentinië Argentinië
StreekGraham Land, Antarktiese Peninsula
LiggingHope Bay
Trinity Peninsula
Geadministreer deurArgentine Antarctic Institute
Gestig1953
Vernoem na"Hope Base"
Oppervlak
 • Stedelik
 (Binnenshuise oppervlak)
0,3744 ha (0,9 252 acres)
Hoogte
25 m (82 ft)
Bevolking
 (2014)
55
TipeHele jaar
StatusOperasioneel

Esperanza-basis (Spaans vir 'Basis van Hoop') is 'n permanente Argentynse navorsingstasie wat dwarsdeur die jaar bewoon word in Hope Bay, Trinity-skiereiland (in Graham Land op die Antarktiese Skiereiland). Dit is een van slegs twee burgerlike nedersettings in Antarktika (die ander is die Chileense Villa Las Estrellas). Die leuse van die basis is Permanencia, un acto de victimicio ('Permanensie, 'n daad van opoffering').


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search