Ewe getal

'n Ewe getal in wiskunde is 'n heelgetal wat deur twee gedeel kan word. Die heelgetalle wat nie deur twee gedeel kan word, is onewe getalle. Alle heelgetalle is of ewe of onewe getalle. Daar word na die konsep van ewe en onewe getalle verwys as pariteit.

Die ewe getalle is:

…, -6, -4, -2, 0, 2, 4, 6, …

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search