Faliraki

Faliraki

Φαληράκι
Uitsig op Faliraki se strand en hotelle
Uitsig op Faliraki se strand en hotelle
Faliraki is in Greece
Faliraki
Faliraki
Koördinate: 36°20′N 28°12′O / 36.333°N 28.200°O / 36.333; 28.200Koördinate: 36°20′N 28°12′O / 36.333°N 28.200°O / 36.333; 28.200
LandVlag van Griekeland Griekeland
StreekSuid-Egeïes
Streeks-eenheidRhodos
MunisipaliteitRhodos
Bevolking
 • Totaal1 996

Faliraki (Grieks: Φαληράκι) is 'n belangrike kusoord op die Griekse eiland Rhodos, in die Dodekanese. Dit is geleë aan Falirakibaai, op die noordoostelike kuslyn, ongeveer 14 km suid van Rhodosstad en 10 km suidoos van die lughawe, wat sowat 20-30 minute afgeleë is. Dit maak deel uit die van Kallithea-munisipaliteit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search