Farnborough

Farnborough
Koördinate: 51°16′30″N 0°50′40″W / 51.27500°N 0.84444°W / 51.27500; -0.84444
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandVlag van Engeland Engeland
Graafskap Hampshire
GemeenteRushmoor
Oppervlak
 • Totaal19,8 km2 (7,6 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal57 916
 • Digtheid2 955/km2 (7 650/vk. myl)
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Skakelkodes01252

Farnborough is 'n dorp in die noorde van die Engelse graafskap Hampshire, sowat 55 km (35 myl) suidwes van Londen geleë. Alhoewel die stad in die Doomsday Book (1086) genoem is, het dit tot die laat negentiende eeu 'n klein dorpie gebly. Gedurende die twintigste eeu het dit ontwikkel tot die sentrum van Britse lugvaartnavorsing en 'n slaapstad vir Londen. Elke tweede jaar vind die Farnborough Lugskou hier plaas. Die munisipaliteit (borough) Rushmoor bestaan uit Farnborough en sy naburige dorp Aldershot.



© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search