Federale deelgebiede van Rusland

Rusland is ’n federasie wat bestaan uit verskeie federale deelgebiede (Russies: субъект(ы); soebjekt(i)). Sedert 18 Maart 2014 is daar 85 federale deelgebiede,[1] hoewel die twee mees onlangse gebiede wat bygevoeg is, internasionaal as deel van die Oekraïne beskou word.[2][3] Rusland se deelgebiede het gelyke verteenwoordiging in die staatsdoema (2 afgevaardigdes per deelgebied), maar verskil in outonomie. Dit moet nie verwar word met Russiese federale distrikte nie.

  1. "Constitution of the Russian Federation" (in Russies). Russian Presidential Executive Office. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2014. Besoek op 28 April 2013.
  2. Kremlin.ru. Договор между Российской Федерацией и Республикой Крым о принятии в Российскую Федерацию Республики Крым и образовании в составе Российской Федерации новых субъектов (Treaty Between the Russian Federation and the Republic of Crimea on Ascension to the Russian Federation of the Republic of Crimea and on Establishment of New Subjects Within the Russian Federation) (ru)
  3. "Putin signs Crimea treaty, will not seize other Ukraine regions". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 4 April 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search