Fenotipiese kenmerk

Ware grys oë; sien ook oogkleur

’n Fenotipiese kenmerk, of bloot ’n kenmerk, is ’n herkenbare variasie van ’n fenotipiese eienskap van ’n organisme. Dit kan geërf wees of deur die omgewing bepaal word, maar dit kom tipies as ’n kombinasie van die twee voor.[1] Byvoorbeeld, oogkleur is ’n eienskap van ’n organisme, terwyl blou, bruin en groen kenmerke is.

  1. Lawrence, Eleanor (2005) Henderson's Dictionary of Biology.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search