Fikile Mbalula

Fikile Mbalula

17de Sekretaris-generaal van die ANC
Ampsbekleër
Termynaanvang
19 Desember 2022
Vise Maropene Ramokgopa
Nomvula Mokonyane
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Ace Magashule

Minister van Vervoer
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 6 Maart 2023
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Blade Nzimande
Opgevolg deur Sindi Chikunga

Minister van Polisie
Ampstermyn
31 Maart 2017 – 26 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Nkosinathi Nhleko
Opgevolg deur Bheki Cele

Minister van Sport en Ontspanning
Ampstermyn
1 November 2010 – 31 Maart 2017
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Makhenkesi Stofile
Opgevolg deur Thembelani Nxesi

President van die ANC-jeugliga
Ampstermyn
Augustus 2004 – April 2008
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Malusi Gigaba
Opgevolg deur Julius Malema

Persoonlike besonderhede
Gebore 8 April 1971 (1971-04-08)
Adelaide, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Nozuko Mbalula

Fikile Mbalula (gebore op 4 Augustus 1971 te Adelaide, Oos-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en die 17de Sekretaris-generaal van die African National Congress (ANC). Hy was voor hierdie pos die land se Minister van Vervoer.[1] Hy is 'n lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK). Mbalula het vantevore as die Adjunkminister en later as Minister van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gedien en is 'n voormalige president en sekretaris-generaal van die ANC-jeugliga.[2]

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  2. Who;s Who SA Geargiveer 30 Junie 2012 op Wayback Machine, besoek op 6 Julie 2012

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search