Finse Wikipedia

Finse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Fins
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 2002
Huidige status Aktief
URL fi.wikipedia.org

Die Finse Wikipedia is die Finse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is laat in 2002 begin.

Dit het tans 577 380 artikels, die 27ste grootste wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search