Foederati

Foederati (meervoud van die Latynse foederatus, “verbonde”) is 'n term wat vandag veral geassosieer word met die Germaanse stamme wat as foederati opgetree het in die Romeinse Ryk in die eerste eeue n.C. Die begrip is egter ouer as die tydperk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search