Fort van Petrus en Paulus

’n Lugfoto van die Fort van Petrus en Paulus.

Die Fort van Petrus en Paulus (Russies: Петропа́вловская кре́пость, Petropawlofskaja krepost) is die fort wat in 1706–1740 deur Pieter die Grote in Sint Petersburg, Rusland, laat bou is volgens die ontwerp van Domenico Trezzini.[1]

Dit is die sentrale en belangrikste deel van die Staatsmuseum van Sint Peterburgse Geskiedenis. Die museum het geleidelik die enigste eienaar van die fort geword, buiten die gebou van die Sint Petersburgse Munt.

  1. "Peter and Paul Fortress". Saint-Petersburg.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 19 Junie 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search