Fouriesburg

Fouriesburg

(Mashaeng bygereken)
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Fouriesburg.
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Fouriesburg.
Fouriesburg is in Vrystaat
Fouriesburg
Fouriesburg
 Fouriesburg se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°37′22″S 28°12′39″O / 28.62278°S 28.21083°O / -28.62278; 28.21083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyane
MunisipaliteitDihlabeng
Stigting1892[1]
Oppervlak
 • Totaal12,8 km2 (4,9 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal12 974
 • Digtheid1 014/km2 (2 630/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.5%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense96.5%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho 90.7%
 • Afrikaans 3.2%
 • Engels 2.0%
 • Gebaretaal 1.6%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
9725
Poskode (posbusse)
9725
Skakelkode058

Fouriesburg is 'n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorp word in die ooste deur die Rooiberge en in die weste deur die Witteberge begrens.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 12 Mei 2018.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Som van die Hoofplekke Mashaeng en Fouriesburg tydens Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search