Fraserburg

Fraserburg
Bo: Sonsak in Fraserburg. Links: Die Nederduits Gereformeerde Kerk in die hoofstraat. Middel regs: Die dorp se poskantoor. Onder regs: Huis deur trekboere gebou voor dorpstigting
Bo: Sonsak in Fraserburg. Links: Die Nederduits Gereformeerde Kerk in die hoofstraat. Middel regs: Die dorp se poskantoor. Onder regs: Huis deur trekboere gebou voor dorpstigting
Fraserburg is in Noord-Kaap
Fraserburg
Fraserburg
 Fraserburg se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°54′52″S 21°30′43″O / 31.91444°S 21.51194°O / -31.91444; 21.51194
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKaroo Hoogland
Oppervlak
 • Totaal98,88 km2 (38,18 vk. myl)
Hoogte
1 267 m (4 157 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 029
 • Digtheid31/km2 (80/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.5%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense84.8%
 • Swart mense4.8%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.8%
 • Xhosa 1.3%
 • Ander 3.0%
Poskode (strate)
6960
Poskode (posbusse)
6960
Skakelkode023

Fraserburg is 'n dorp in die Hantam-Karoo in die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika. By Faserburg is 'n paleo-oppervlak uit die Perm gevind met spore van Synapsida uit daardie tyd. Die dorp lê 1267 m bo seevlak.

Skemer in Fraserburg. Dié tipe windpompe is algemeen in die Karoo te sien.
Die Synapsida-spoor
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Fraserburg". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search