Freetown, Sierra Leone

Freetown

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Sierra Leone Sierra Leone
 Region Westelike gebied
 Koördinate 08°29′04″N 13°14′04″W / 8.48444°N 13.23444°W / 8.48444; -13.23444
 Gestig op 11 Maart 1792
 Oppervlakte:  
 - Totaal 357 vk km
 Hoogte bo seevlak 26 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 200 000
 - Bevolkingsdigtheid 2 997,8/vk km
 Tydsone UTC +0
 - Somertyd UTC +0
 Burgemeester Yvonne Aki-Sawyerr
 Amptelike webwerf fcc.gov.sl

Freetown is die hoofstad en grootste stad van Sierra Leone met 'n bevolking van 1 070 200 in 2006 en 'n oppervlakte van 357 km². Die burgemeester is Yvonne Aki-Sawyerr. Die stad is 'n hawe aan die Atlantiese Oseaan en sy ekonomiese ontwikkeling draai grootliks daarom. Belangrik is die verpakking van vis, rys, die raffinering van petroleum, die slyp van diamante en die vervaardiging van sigarette. Freetown is die ligging van die Universiteit van Sierra Leone, Fourah Bay Kollege.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search